top of page
360_F_269980450_BH4ejw73Fjb8sVNOwfVIbYZ6VuEGvhVx.jpg

WELKOM

Hartlik WELKOM by Ons!

Welkom en dankie dat u die Rustenburg Gemeenskapskerk se webblad besoek.  Ons kerk het altyd ‘n oop deur en helpende hand vir mekaar en vir nuwelinge.

Ds Theo en Esta Möller en Ds Ernst &  Monique Gottschalk sien daarna uit om u by ons gemeente te verwelkom.  Skakel vandag nog vir ‘n afspraak.

Nogmaals welkom!

fdsajfsg.jpg

NUWE LIDMATE

Welkom by ons KERK FAMILIE!

Hartlik welkom aan al ons nuwe intrekkers en lidmate.  Voltooi asseblief die lidmaatskapsvorm wat u kan aflaai.  U is ook welkom om met Ds Theo Möller  of Ds Ernst Gottschalk direk te skakel by telefoon: 066 270 3086  of 072 395 4554 of ons te kontak per epos by rtbgkerk@gmail.com

321123.jpg

UITREIK

Ons GEE OM!

Bring asseblief kruideniersware en plaas in die kas in die kerk se voorportaal.  Alle donasies sal aan kerk lidmate wat ‘n behoefte het gegee word.  Die volgende items word veral benodig: *Rys, *Mieliemeel, *Enige Geblikte Vleis, *Groente, *Sop, *Bood, *Seep, *Haarwasmiddel, *Lang-lewe Melk , *Tamatiesous.

564231613213.jpg

Simpatie

Ons Innige Simpatie & Medelye

Ons Meelewing en Gebede vir krag, vrede en aanvaarding, deur God se genade, vir U en U familie.

church-service.jpeg

EREDIENS

Ons Aanbid SAAM!

SONDAG EREDIENS

09:00 in die Skoolsaal van Laerskool Rustenburg, Fatima Bhayat Straat 170, Rustenburg, Suid-Afrika.

GPS: S 25°40'48.7" E 27°14'77.3"

​

BEGRAFNIS

Word gehou op die plek en tyd soos gereel met Ds Theo of DS Ernst onderling.

 

TROUES

Troues word waargeneem deur Ds Theo Möller of Ds Ernst Gottschalk.  Paartjies tref self reëlings met die predikant oor ‘n geskikte tyd.  Hou in gedagte dat die basis van ons Kerk Rustenburg is.  Reël vooraf indien u troue in ‘n ander dorp of stad gehou gaan word.

​

Dss0.jpg

WAT Sê DIE PREDIKANT

Belangrike BOODSKAP!

Goeie middag almal!

šŸ’’Ons sien uit na die Here se gemeente wat môre byeenkom. Dit pas by ons om graag daar te wees.

šŸOns Jeugspan is voorbereid om die kinders te bedien.

ā˜•ļøOmgeegroep 14 verwelkom almal met iets om te eet en te drink.

šŸ”Onthou asb Sondag 30 Aug se gemeente-kuier.  Ons vier ons almal se verjaardae, lewens en redding. 

Geniet die naweek🌿

360_F_636858735_FDuv2CUqLmQhGnOdm12nN00R8x6nULTG.jpg

SIEKELYS

Voorbidding & Spoedige BETERSKAP!

* Tossie Annandale

* Marieta Janse van Rensburg

* Gert Havenga

* Gertie de Meyer

* Hennie Williams

* Madelein Young

* Adri Janse van Rensburg

* Lenie Opperman​​​​

56451333.jpg

WEEKLIKS

INLIGTING vir Gemeentelede

WhatsApp Image 2026-08-13 at 10.57.13.jpeg
kos.jpg
ylrul;uyil;.jpg
bottom of page