RUSTENBURG Gemeenskapskerk
Pastorie:
26 Zandstraat
Rustenburg
0299
Laerskool Rustenburg Skoolsaal
Fatima Bhayat Straat 170
Rustenburg
GPS Koordinate:
S 25.40.487 | E 27.14.773
Eredienste elke Sondag om 09:00
Predikant: Ds Theo Möller
Tel: 066 270 3086
rtbgkerk@gmail.com
rtbgkerk.org
Registrasie Nommer:
MPC: PB 930046902
Die Kerk ...
Die Kerk en sy Aangewese Dienaars
" 'n KERK na GOD se Hart"
Ons Kerk se Visie:
'Die Rustenburg Gemeenskpapskerk is 'n Kerk na God se bedoeling'.
Dit beteken ons is 'n Bybelkerk, ons is die liggaam van Christus, ons is 'n versameling van gelowiges, ons is 'n liefdesgemeenskap en ons dien die Here met ons hele hart, siel en verstand.
Die Kerk
Die Rustenburg Gemeenskapskerk gemeente is op 10 Februarie 2008 met tien (10) lede gestig. Tans is die lidmaat totaal soos op 1 Januarie 2024 meer as 550. Daar is ongeveer 100 dooplidmate en 450 belydende lidmate.
​
Die kerk het 'n gereformeerde belydenis. Dit beteken lidmate glo soos alle Gereformeerde Kerke wêreldwyd in GOD drie-enig met Jesus Christus as ons Verlosser. Ons aanvaar die BYBEL as die onfeilbare WOORD van GOD en aanvaar ook die volgende as ons belydenis skrifte:
-
Heidelbergse Kategismus
-
Nederlandse Geloofbelydenis
-
Dordtse Leërreels
Interesante feite oor die Kerk
-
Eredienste is al by agt (8) verskillende plekke gehou - op 1 Maart 2021 het ons afgeskop in Rustenbrug Hoërskool se Skoolsaal.
-
Ds Theo het ook twee ander gemeentes gestig, nl. Pretoria Noord en Nelspruit en is in die verbind aan dosyne ander Gemeentes en Kerke wat op dieselfde belydenis-grondslag as ons staan.
-
Ons beskik oor 15-werkgroepe waarmee ons mekaar en die gemeenskap dien.
-
Kerkbou-grond is in die proses om aangekoop te word.
-
Die gemeente her oorweldigend op 27 November 2016 'n besluit geneem om 'n eie KERK op te rig.
​
Die FOKUS Areas van die Rustenburg Gemeenskapskerk is: -
​
-
Dinamiese eredienste en suiwer Woordverkondiging.
-
Betrokkendheid by lief en leed, in en om die gemeente.
-
Jeugbediening.
-
Groepwerk met Bybelstudie as fokus areas.
-
Gesonde finansiële projekte en bestuur.
-
Gasvryheid.
-
Reklame en bemarking.
-
Musiekbediening.
AMP
NAAM
KONTAK
Predikant
​
Administratiewe Beampte
066 270 3086
​
082 377 8682
JEUGWERKERS
JEUG LEIER KONTAK
Maryke Barnard Organiseerder 082 443 4847
Theo Möller Seniors 066 270 3086
​
AUDIOVISUELE PRODUKSIES
​
Johan Maartens 083 320 5693
​
WEBWERF & SOSIALE MEDIA
​
Gawie Engelbrecht 082 968 0646
​
​
FINANSIES
​
Jan Hough 083 455 2657
Surien van Wyk 082 467 6515
TRIO, PUBLIKASIES, KOMMUNIKASIE & KARNAVAL
Esta Möller 082 377 8682
*Kategese - Gr 8 - 11 Elke Sondag 10:00 - 10:30
*Kategese - Juniors Elke Sondag 09:00 - 10:00
*Kleuterkerk Elke Sondag 9:00 - 10:00
Doop & Huweliksbevestigings Elke paartjie tref self reëlings met Ds Theo Möller
*Behalwe gedurende vakansies & lang naweke.