top of page
RUSTENBURG Gemeenskapskerk
Pastorie:
26 Zandstraat
Rustenburg
0299
Laerskool Rustenburg Skoolsaal
Fatima Bhayat Straat 170
Rustenburg
GPS Koordinate:
S 25.40.487 | E 27.14.773
Eredienste elke Sondag om 09:00
Predikant: Ds Theo Möller
Tel: 066 270 3086
rtbgkerk@gmail.com
rtbgkerk.org
Registrasie Nommer:
MPC: PB 930046902
Vir Lidmate
Teebeurte
Verversing Versorgers
​​
*
​
MAKLIKE KLEIN KOEKIES
​
750g Self Raising Flour
250g Strooi Suiker
500g Margarine
​
Meng tot gladde deeg.
Maak bolletjies, druk plat en bak vir 15 min of tot goud bruin by 180°C.
Initiatiewe
GOD SE APTEEK
* RGK Helppakkies - Kos vir Behoeftiges
* RGK Werksoekspan
* RGK Besigheidsgids
* RGK Goeie Nuus Boodskappe
* RGK Rek-jou-rand Groep
* Eiebase Kookboek @ R100
Onthou die Datums
Onthou!
* 16 Des - Geloftefees by Middelfontein @ 10:00.
* 25 Des - Kersdiens om 08:00.
* 29 Des - Oujaarsdiens om 09:00.
* 8 Mar 2025 - Karnaval - ATKV Buffelspoort.
Belangrik
ONS BENODIG HULP!
Kos, klere, diesel en werk dringend nodig
 Ons Kerk reik weer uit. Ons het gesinne wat broodgebrek het. Ons het donasies van kragvoer. Ons benodig net diesel vir die vragmotors.
 Hier in Rustenburg is daar ook baie mense in ons Kerk, wat noustrop trek. Ons sê baie dankie vir die skenkings uit die RGK geledere, dit help geweldig baie en word opreg waardeer.
 Laat my asb weet van werksgeleenthede. Ons sit skielik met ‘n handvol lidmate sonder werk of inkomste.
Dankie! Theo
bottom of page