Predikant: Ds Theo Möller - 066 270 3086
Predikant: Ds Ernst Gottschalk - 072 395 4554
RUSTENBURG Gemeenskapskerk™
Pastorie:
26 Zandstraat
Rustenburg
0299
Laerskool Rustenburg Skoolsaal
Fatima Bhayat Straat 170
Rustenburg
GPS Koordinate:
S 25.40.487 | E 27.14.773
Eredienste elke Sondag om 09:00
Tel: 082 377 8682
rtbgkerk@gmail.com
rtbgkerk.org
Registrasie Nommer:
MPC: PB 930046902
MEDIA


Vir plasing, stuur u foto(s) van u Kerk aktiwiteit na rtbgkerk@gmail.com in elektroniese formaat (jpg, bmp, ens). Sluit asseblief besonderhede oor die aktiwiteit of die persone wat in die foto(s) voorkom in volgorde (Links na Regs / Onder na Bo) in vir plasing.
​
​HEMELBLOMTUIN
Vir plasing, stuur die foto van u geliefde na rtbgkerk@gmail.com in elektroniese formaat (jpg, bmp, ens.) of gee u gedrukte foto aan Ds Theo of Esta Möller vir skandering. Die foto sal aan u terugbesorg word die daaropvolgende Sondag by die Kerk. Sluit die geboorte, sterfte en volle doopname in vir plasing asseblief.

Video's van Eredienste en Kerk aktiwiteite.

Aanhalings uit die Skrif en Belangrike Inligting vanaf Leiers

Boeke en Dokumente waarna verwys is deur die Leraar en ander inligting waarvan u moet weet.